Plaas 'n advertensie

FRANKFORT. 40 kommersiële Fortress-Bonsmarabulle op veiling. Dinsdag, 6 Julie 2021, om 11:00, by die Royal Auction Centre, Frankfort. Bulle is vrugbaar en BM- en TB-vry gesertifiseer en trigomoniase-skoon getoets. Navrae: Fortress Bonsmaras: Guillaume Strydom, Sel 082 775 1726 of BKB Louwid: Bertus Linde, Sel 079 679 1718.

07 Junie 2021

Terug na bo