Plaas 'n advertensie

FENFIELD REDS/CATHCART-SPEENKALFVEILING. Donderdag, 16 April, om 12:00, by die Cathcart-buiteklub. Videoveilingaanbod: 2 100 voorbereide speen-kalwers van gehalte. Videos, foto's, volle-dige agtergrondbesonderhede en veilingsvoorwaardes op www.sheard.co.za. Navrae: skakel die groepvoorsitter, Chris Gibbens, 083 281 0431 of Ian Sheard, 082 410 1712.

06 April 2020

Terug na bo