Plaas 'n advertensie

EVENWYD BONSMARAS: 13de produksieveiling op Donderdag, 8 Julie 2021, om 11:00, in die distrik Memel. Veiling word lewendig en digitaal aangebied. Aanbod: 40 SP-bulle; 30 vroulike SP-diere; 120 kommersiële vroulike diere. Navrae: skakel Philip Dreyer, 072 444 7135; Boetjan van der Wath, 072 626 9242; Carel Davel, 082 331 1811 of Frik Verster, 082 652 2132.

07 Junie 2021

Terug na bo