Plaas 'n advertensie

EDE FARMING: 2de produksieveiling op Dinsdag, 9 Junie 2020. Die Boeredag gaan op YouTube beskikbaar wees vanaf 09:00, waarna die veiling per WhatsApp aangebied word vanaf 11:00. Hierdie uitmuntende aanbod sluit in: 2 genoom-getoetste Holsteinbulle; 24 Holsteinkoeie en dragtige verse onder beskerming van SA Holstein. Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie. Navrae: skakel Poena van Niekerk, 082 893 2783 of die afslaer, Gert Coetsee, 082 414 5177 of besoek www.netauctions.co.za.

25 Mei 2020

Terug na bo