Plaas 'n advertensie

DOUGLAS: HUURGROND6000 Ha volledig ontwikkel vir bees, kleinvee asook wildboerdery en jag. Uitstekende weiding. Genoeg water om 20 Ha te besproei. Voerkraal vir 1000 beeste. Netjiese behuising. 2 Plase in gelyke dele ontwikkel. Huur of koop net een of beide. SKAKEL 082 555 5891 OF, E-POS: dries@tryme.co.za

31 Januarie 2022

Terug na bo