Plaas 'n advertensie

DINAMIESE BOER verlang. Kennis van veeboerdery, siektes, voerbalansering en veldvoorbereiding ("backgrounding") ver-eistes. Slegs persone wat tans in beesboerdery betrokke is moet aansoek doen. Kennis van bou van voerkrale sal voorkeur geniet. E-pos cameron@jantar.co.za. Riaan, Sel 082 401 9631.

17 Februarie 2020

Terug na bo