Plaas 'n advertensie

DAMPOORT EN WESTBOURNBONSMARAS 6DE VEILING DATUM: DV 1 Oktober 2020. PLEK: Die plaas Dampoort, Dewetsdorp. AANBOD: 22 uitstekende 2 - 3 jaar oue bulle, asook 120 uitsoek- kommersiële vroulike diere in alle produksiestadia. Alle diere is BM-negatief getoets. NAVRAE: SKAKEL FAF V.D. WESTHUIZEN (TELER) 071 600 0792 WILLIE SNYMAN (PARADIGM) 082 375 2524

21 September 2020

Terug na bo