Plaas 'n advertensie

BULTFONTEIN. 840 top-SAVM-skape word tydens die 12de prokuksieveiling van Dolf & Estie du Bruyn te koop aangebied op Dinsdag, 27 September 2022, om 11:00, op Ons S'n, Bultfontein. Aanbod: 40 SP-ramme, 300 ooie en 500 lammers (vet/stoor). Vir meer inligting, besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Louwtjie Bezuidenhout, Sel 082 827 7443 of skaap- en woladviseurs: Henton, Sel 082 772 2059 en Theuns, Sel 082 374 2656.

19 September 2022

Terug na bo