Plaas 'n advertensie

BULTFONTEIN. 318 uitstekende Simbrabeeste word tydens die veiling van Asante Beef Farming (Louis Naudé) te koop aangebied op Vrydag, 28 Januarie 2022, om 11:00, op Boschkop, Bultfontein. Aanbod: 70 eerstekalfkoeie met 70 kalwers (moontlik 3-in-1); 30 tweedekalfkoeie met 30 kalwers; 80 dragtige verse; 35 x 12 - 14 maande oue verse; 3 x 4 jaar oue bulle (aangekoop vanaf Rotswand en Maratana). Sien advertensie in die uitgawe van 21 Januarie of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Louwtjie Bezuidenhout, Sel 082 827 7443 of Diaan Niewenhuis, Sel 083 636 2314.

17 Januarie 2022

Terug na bo