Plaas 'n advertensie

BRANDFORT. 80 top-Dohne-Merinoram-me word tydens Nello Dohne-Merino (Louis en Carel Nel) se 19de produksieveiling te koop aangebied op Donderdag, 23 Julie 2020, om 11:00, op Ofra, Brandfort. Besigtiging van ramme: Vrydag, 17 Julie 2020, vanaf 09:30. Aanbod: 80 A- en AA-ramme. Vir meer inligting, sien derdebladadvertensie in die uitgawe van 17 Julie 2020 of www.bkb.co.za. Navrae: eienaar: Louis Nel, Sel 082 824 1163; eienaar: Carel Nel, Sel 082 828 1984 of Frikkie Strauss, Sel 082 772 2059.

29 Junie 2020

Terug na bo