Plaas 'n advertensie

BOTSWANA 3 beesplase van 11 797,46 ha te koop. Ten volle ontwikkel; instap-en-boer-eenheid. Verdeel in 48 kampe van ± 250 ha, 5 - 6 staaldrade gespan. 12 x 60 000 l-waterreservoirs, sonpompe. Gemengde Kalahari-veld met soetgras en eetbare struike en bome, wat dit 'n paradys maak vir bees- en bokboerdery. 38 km vanaf teerpad. Drieslaapkamerwoonhuis, sonkrag, satellietskottel. 90 km vanaf Serowe, 350 km vanaf Gaborone. SKAKEL RIAAN +27 (0) 82 805 2755 VIDEO EN FOTO'S OP: www.crousboers.co.za

01 Maart 2021

Terug na bo