Plaas 'n advertensie

BOTHAVILLE/LEEUDORINGSTAD. 270 SAVM-skape word tydens die 2de produksieveiling van Merga-SAVM-stoet te koop aangebied op Woensdag, 20 Oktober 2021, om 11:00, op Klipplaatdrift, Leeudoringstad. Aanbod: 30 SP-ramme; 110 dragtige ooie, 2-tand; 50 lammers; 80 ooie, dragtig/besig om te lam, 2-tand. Vir meer inligting, sien advertensies in die uitgawe van 8 Oktober of besoek www.bkb.co.za. Navrae: BKB-skaap-en-woladviseur: Theuns, Sel 082 374 2656 of Diaan, 083 636 2314.

11 Oktober 2021

Terug na bo