Plaas 'n advertensie

GERNO BONSMARA, distrik Rustenburg. Goedgekeurde, 3 jaar oue bulle. Loop op hart- en rooiwaterveld. Vir meer besonderhede, skakel Gert Kruger, 082 654 7235 of Johan Erlank, 067 415 5965.

13 Julie 2020

Terug na bo