Plaas 'n advertensie

BONSMARAVEILING MET 'N VER-SKIL! Vir die gehaltebewuste koper. 27ste jaarlikse produksieveiling van NOSA Bonsmaras op Woensdag, 7 September 2022, om 11:00, op Kareeboombult, Hoopstad. Aanbod: 40 SP-bulle en 150 kommersiële vroulike diere, dragtig of met kalwers. Ook 20+20 Vleismerino-ooie met lammers. EAG-SA Vleisme-rino's: 20 geregistreerde SAVM-ramme. Gratis aflewering binne 200 km. Skakel Vleissentraal: Barend Britz, 082 776 0495; NOSA Bonsmaras: Jan Pienaar, 082 571 3420 of Paseka, 082 782 9179 of EAG Vleismerino's: Henk Harmse, 082 302 3633.

01 Augustus 2022

Terug na bo