Plaas 'n advertensie

BONRINO BOERDERY18DE PRODUKSIEVEILING DATUM: DV Donderdag, 17 Junie 2021, om 11:00. PLEK: Wolwekop, Dewetsdorp. AANBOD: 30 geselekteerde SP-bulle en 200 dragtige kommersiële vroulike diere. Alle diere is BM-negatief getoets. Gratis aflewering in 300 km-radius. NAVRAE: SKAKEL HENDRIK THERON, 083 561 6056 HENDRIK THERON JR., 078 458 9383 WILLIE SNYMAN (PARADIGM) 082 375 2524

07 Junie 2021

Terug na bo