Plaas 'n advertensie

BONHEUR BRAFORDS se eerste produksieveiling op Woensdag, 23 Junie 2021, om 11:00, by die Polocrosse-klub, Bethal. Aanbod: 30 bulle; 15 dragtige F1-verse; 15 dragtige F2-verse; 15 goue oues, asook 70 dragtige kommersiële Brafordverse namens JL van der Merwe en Seuns. Navrae: skakel PM Swart, 083 948 3345; Gert v.d. Merwe, 082 653 0323 of Johan de Jager 060 966 3693.

07 Junie 2021

Terug na bo