Plaas 'n advertensie

BLOEMFONTEIN. 85 uitgesoekte SAVM-ramme en 35 SP-ooie word tydens die 65ste nasionale SA Vleismerinoveiling te koop aangebied op Woensdag, 4 Augustus 2021, om 10:30, by die Bloemfontein-skouterrein. Veiling op terrein en digitaal! Vrugbaarheidsertifikate van alle ramme beskikbaar! Vir meer inligting, sien advertensie in die uitgawe van 30 Julie of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Jan Vosloo (SAVM Telersgenootskap), Sel 082 556 9822; Wilbur Meyer, Sel 082 349 3189 of afslaer: Gert Jordaan, Sel 079 504 8277.

26 Julie 2021

Terug na bo