Plaas 'n advertensie

BLOEMFONTEIN. 60 Merino-Landskaap stoet- en kudderamme word aangebied tydens die Nasionale Merino-Landskaap-veiling op Woensdag, 17 Augustus 2022, om 11:00, by die BKB-kleinveekompleks, Bloemfontein-skouterrein. Vir meer inligting, besoek www.bkb.co.za. Navrae: Schalk Jonker, Sel 073 007 0022.

08 Augustus 2022

Terug na bo