Plaas 'n advertensie

BETHLEHEM ASHTONVALE SIMMENTALERS. Veiling op Vrydag, 20 Augustus 2021, om 11:00, op die plaas Ashtonvale, Bethlehem. Aanbod: 20 bulle; 15 dragtige, vroulike diere. Skakel Niel van Heerden, 072 207 1600; Fred Dell, 082 926 0716 of Jaco Fourie (Vleissentraal), 082 579 8469.

02 Augustus 2021

Terug na bo