Plaas 'n advertensie

BETHLEHEM. 270 topboerbeeste word te koop aangebied tydens die 4de produksieveiling van Janmarck Beefmasters op Donderdag, 29 Julie 2021, om 11:00, op Stirling, Bethlehem. Veiling op terrein en digitaal! Aanbod: 20 Beefmasterbulle; 150 dragtige Simbraverse; 100 droë speenbulkalwers. Vir meer inligting, sien advertensie in dié uitgawe of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Douw van Wyk, Sel 083 458 7353 of Tabbie du Plessis (eienaar), Sel 079 599 4995.

19 Julie 2021

Terug na bo