Plaas 'n advertensie

BESTUURDERSPOSEgpaar benodig op wildplaas by Dwaalboom, sonder afhanklikes, met verwysings. Moet kennis hê van algemene boerdery-instandhouding (insluitende boorgate, konstruksie, voertuie en gereedskap) en van wildteling, -gesondheid en -voeding. Moet verantwoordelik en gedissiplineerd, sober, eerlik en hardwerkend wees. Moet met arbeiders kan werk en ook goed rekord hou. E-POS CV NA: hans@svgb.co.za

10 Januarie 2022

Terug na bo