Plaas 'n advertensie

BESTUURDER: BEESTE. Pos beskikbaar vir 'n energieke persoon. 'n Kwalifikasie in landbou sal tot voordeel wees. Die persoon moet eerlik en hardwerkend wees en goeie entrepreneurs- en besigheidsvaardighede hê, georganiseerd wees en bereid wees om te reis tussen plase. Verblyf en vervoer sal verskaf word. Belangstellendes kan CV stuur aan marile@chunkychicks.co.za.

09 Desember 2019

Terug na bo