Plaas 'n advertensie

BEST OF BRITISH BEEF-PRODUKSIEVEILING. Donderdag, 19 Augustus, om 12:00, op Penhoek, Molteno. Aanbod: 21 rooi en swart Angusbulle; 12 Herefordbulle; 7 Shorthorn-bulle. Dragtige, geregistreerde vroulike diere. Dragtige, kom-mersiële vroulike diere. Navrae: skakel Hannes Aucamp, 082 772 5323; Barry Stretton, 082 763 8611; Sid Moorcroft, 072 475 8411; Simon Hughes, 082 491 8286 of Christo Kleynhans, 082 602 9662.

26 Julie 2021

Terug na bo