Plaas 'n advertensie

BESPROEIINGSPLAAS-GELEENTHEID Bloubessie- of makadamiaboerdery. Nuwe ontwikkeling op tot 250 ha landbou-grond naby Barberton, Mpumalanga. Geregistreerde besproeiingswatertoekenning van 663 800 m3 per jaar. Onderhandel 'n grondkoop-ooreenkoms of gunstige kommersiële verhouding met die grondeienaar. SKAKEL GEORGE BY 082 555 2659

22 November 2021

Terug na bo