Plaas 'n advertensie

BEESPLAASBESTUURDERBRONKHORSTSPRUIT Plaasbestuurder met goeie ondervinding van veeboerdery verlang. Naskoolse kwalifikasie, asook meganiese kennis en arbeidsbestuur belangrik. Vergoeding sluit in gratis plaasinwoning en markverwante salarispakket. E-POS CV AAN: lefre@telkomsa.net

25 Mei 2020

Terug na bo