Plaas 'n advertensie

BEAUFORT-WES. 5 170 ha. Asemrowende Karooplaas. Uitstekende geleë. Gevestigde onthaal- en gastehuisgerie-we. 13 ha olywe onder besproeiing. Sterk water. Verdeel in kampe. Goeie drade, bestuurders- en hoofwoning. Geen werkers woonagtig op plaas. Verkoop as lopende saak met voertuie, werktuie, gastehuis- en olyfverwerkingstoerusting, wild en vee ingesluit. R17 500 000. Aangrensende 1 875 ha, R3 700 000. Skakel eienaar, 082 801 7119.

07 Junie 2021

Terug na bo