Plaas 'n advertensie

BAIE GOED ONTWIKKELDE PLAAS, 634 ha, 10 km buite Zeerust, aan ou Koster-teerpad. Netjiese, ruim 3-slaap-kamerhuis, netjiese 2-slaapkamerhuis, 2 netjiese 3-slaapkamerchalets, 4 motorhuise, 3 groot store. Plaas omhein met 2,4 m-Bonnox. Nege kampe met geëlek-trifiseerde Bonnox. Baie water. 6 sterk boorgate. 2 gronddamme. Nuut geves-tigde kleinveekrale. Uitstekende balans tussen bos en grasvelde. Alle wild op die oop plaas ingesluit. Klomp wild in kampe beskikbaar. Uitstekende wild- en veeplaas. Prys: R9,8 miljoen. Skakel Gert, 082 573 0706; gbez@sse.co.za.

07 Junie 2021

Terug na bo