Plaas 'n advertensie

AVOCA & MOUNTAIN SHADOWS-SUSSEX- EN -DORMERPRODUKSIEVEILING. 7 Sept., by Sun Down Lodge, Aliwal-Noord. 50 Sussexbulle; 50 Dormerramme; 70 dragtige, kommersiële vroulike Sussexdiere; 200 Dormerooie. Skakel Kenny Moolman, 082 928 6743. www.ovk.co.za.

19 Julie 2021

Terug na bo