Plaas 'n advertensie

AVOCA & MOUNTAIN SHADOWS SUSSEX- EN DORMERPRODUKSIEVEILING: 6 Sept., by Sun Down Lodge, Aliwal-Noord. 50 Sussexbulle; 50 Dormerramme; 100 dragtige, kommersiële vroulike Sussexdiere; 500 Dormerooie. Skakel Kenny Moolman, 082 928 6743. www.ovk.co.za.

01 Augustus 2022

Terug na bo