Plaas 'n advertensie

ASSISTENT-MELK-EN-VEEVOORMANLICHTENBURG, NOORDWES POSTIPE: Voltydse en vaste aanstelling. Ma. tot Vr., en naweke met oortyd. Vergoedingspakket sal volgens ervaring en kwalifikasies tydens die onderhoud bespreek word. FUNKSIES EN VERANTWOORDELIKHEDE Ons as 'n gediversifiseerde boerdery benodig die dienste van 'n netjiese, hardwerkende assistent-plaasvoorman by ons melkery, skaapboerdery en voerkraal. KWALIFIKASIES EN ONDERVINDING Kandidate met die volgende ondervinding kan aansoek doen: • Ondervinding van die bestuur van 'n melkboerdery. • KI (beeste). • Delpro-bestuursprogram. • Cow Manager-stelsel. • Voeding. • Bestuur van beeste, skape en varke. • Bestelling en toediening van voer, medisyne en entstof. • Dag-tot-dag take, instandhouding en toesighouding oor die afdelings. • Moet bereid wees om na-ure te werk. • Moet rekenaarvaardig wees. • Moet 'n geldige rybewys en indien moontlik 'n openbare bestuurspermit hê. • Moet goeie menseverhoudings hê. • Moet in besit wees van ‘n graad 12-sertifikaat. SLUITINGSDATUM: 10 Desember 2021. Indien u nie binne 14 dae na sluiting van advertensie van ons hoor nie, moet u aanneem u aansoek was onsuksesvol. E-POS AANSOEKE AAN HERMAN PIENAAR strydomkantoor@nwisp.co.za strydombestuur@nwisp.co.za

22 November 2021

Terug na bo