Plaas 'n advertensie

ANGUS ALLIANCE-PRODUKSIEVEILING op 18 Aug. 2021, om 11:00, op die plaas Van Wyksrust, Bothaville. Aanbod: 30 bulle; 35 vroulike diere en 50 kommersiële verse. Skakel Chris Cornellissen, 082 780 7728; Loutjie Campher, 082 255 3037; JM Steyn, 072 408 5699 of RC Malherbe, 084 851 8262.

19 Julie 2021

Terug na bo