Plaas 'n advertensie

AMERSFOORT. 150 SA Vleismerino's word aangebied tydens die 15de jong-ram-produksieveiling van Dubbel X-SAVM-stoet op Dinsdag, 21 September 2021, om 11:00, op Schuilplaas, Amersfoort. Aanbod: 40 stoetramme; 10 jong, nie-dragtige stoetooie; 100 kommersiële, dragtige ooie, 2-tand tot volbek; 200 saadgebruike van ISA 15-085. Sien advertensie in die uitgawe van 17 September of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Erik Heymans, Sel 083 264 5177.

13 September 2021

Terug na bo