Plaas 'n advertensie

ALS BEEFMASTERS se 12de produksieveiling op Woensdag, 15 Julie 2020, om 11:00, op Lofdal, Newcastle. Aanbod: 28 bulle; 95 dragtige koeie; 35 dragtige verse; 30 nie-dragtige verse. Vir meer inligting, besoek www.alsgroup.co.za of www.bkb.co.za. Navrae: eienaar: Gerrit Joubert, Sel 072 877 5635; Brokkie Brokmann, Sel 084 429 3091 of Stoffel Mouton, Sel 082 329 0225.

29 Junie 2020

Terug na bo