Plaas 'n advertensie

ALGEHELE UITVERKOPING van beeskudde namens Zitkala BK (mnre. Francois Steyn en Jumbo van der Merwe). Dinsdag, 11 Augustus 2020, om 11:00, op die plaas Kwaarsspruit, distrik Witbank. Aanbod: Kruisraskoeie, nl. 290 koeie wat begin kalf en ander moontlik dragtig; 60 koeie met kalwers; 100 speenverse. Ook 9 Beefmasterbulle; 21 Chianina-koeie en 4 geregistreerde Chianina-bulle. Vir na-vrae, skakel Hein Engelbrecht, 076 862 0797; Moolman Mentz, 083 229 2500 of Frik Verster, 082 652 2132.

03 Augustus 2020

Terug na bo