Plaas 'n advertensie

ALGEHELE UITVERKOPING namens Stillevreug Boerdery. Di., 23 Aug. 2022, om 11:00, op Uitgezocht, Ermelo. Aanbod: 264 dragtige ooie; 245 ooie met lammers; 153 nie-dragtige ooie; 130 vervangingsooitjies (wissel- tot 2-tand); 18 ramme. Skape word verkoop met 4½ maande wol. Ramme van Naas en Johan Steyn gebruik. Ook 134 top- kommersiële Braford-boerbeeste en trekkers, plantersen ander boerderytoerusting. Navrae: skakel PM Swart, 083 948 3345.

01 Augustus 2022

Terug na bo