Plaas 'n advertensie

ALGEHELE UITVERKOPING namens Stillevreug Boerdery. Di., 23 Aug. 2022, om 11:00, op Uitgezocht, Ermelo. Kom-mersiële Brafordbeeste: 122 swaar dragtige koeie (sommige het reeds gekalf); 8 verse (280 - 300 kg) en 4 bulle. Top-boerbeeste. Bulle van Meaker, Bonheur en Thiele Holdings is gebruik. Ook 1 022 Merino's (met 4 maande wol) en trekkers, planters en ander boerderytoerusting. Navrae: skakel PM Swart, 083 948 3345.

01 Augustus 2022

Terug na bo