Plaas 'n advertensie

AG GENE-VEILING op Donderdag, 16 September 2021, op Arcadia, Vrede. Aanbod: 75 SP-bulle; 100 vroulike diere wat bestaan uit koeie met kalwers, dragtige koeie, dragtige en nie-dragtige verse. Skakel Arthur de Villiers, 082 564 8912; Johnny, 082 829 5699 of Stephan, 082 771 4044.

26 Julie 2021

Terug na bo