Plaas 'n advertensie

AANTEELVEILING, met trots aangebied deur Noordkaap Lewendehawe Vryburg, op 10 Februarie 2022, om 11:00, op Goedvooruitzicht, Hartbeesfontein. Aanbod: 15 bulle en 250 kommersiële vroulike diere (in alle produksiestadiums). BM-vry. Dragtigheids-, asook vrugbaarheidstatus sal op veiling beskikbaar wees. Navrae: bel Hendrik, 083 629 6537; Jacques, 082 044 1702; die bemarker, Stiaan, 071 332 7919 of afslaer, Theuns, 082 338 1356.

17 Januarie 2022

Terug na bo