Plaas 'n advertensie

AANTEELVEILING, aangebied deur Noordkaap Lewendehawe Vryburg, op 5 Augustus 2021, om 11:00, op Goed-vooruitzicht, Hartbeesfontein. Aanbod: ± 15 bulle en ± 220 vroulike diere (in alle produksiestadiums). BM-vry. Dragtigheid- asook vrugbaarheidstatus sal op veiling beskikbaar wees. Navrae: bel Hendrik, 083 629 6537; Jacques, 082 044 1702; die bemarkers, Stephan, 083 273 6227 of Stiaan, 071 332 7919 of die afslaer, Theuns, 082 338 1356.

26 Julie 2021

Terug na bo