Plaas 'n advertensie

8STE PRODUKSIEVEILING van Maro-chel Bonsmaras op 28 Oktober 2021, om 11:00, op Dagbreek, Kimberley. Aanbod: 40 bulle, waarvan 30 poenskop- en 200 kommersiële vroulike diere in verskillende produksiestadiums, ook van gasverkopers. Skakel Charl Uys, 082 576 2341.

11 Oktober 2021

Terug na bo