Plaas 'n advertensie

8STE OPMARS NA DIE NOORDE. Sentraal Streek-Brangusveiling op 27 Mei 2021, om 11:00, by die Parys Afridome. Aanbod: 35 bulle en 100 vroulike diere. Volledige inligting en pamflet: www.brangus.org.za of www.bkb.co.za. Navrae: George Gibbens, Sel 082 854 7665 of Salty de Villiers, Sel 073 816 4956.

17 Mei 2021

Terug na bo