Plaas 'n advertensie

30STE PRODUKSIEVEILINGDATUM: Woensdag, 13 April 2022. INLIGTINGSDAG: Sa., 2 April 2022. PLEK: Arcadia, Vrede. AANBOD: 70 bulle; 300 vroulike diere in verskillende stadiums van produksie. Gratis vervoer landswyd. BM-, TB- en trigomoniase-vry. SKAKEL ARTHUR DE VILLIERS 082 564 8912 STEPHAN CRONJE, 082 771 4044 VLEISSENTRAAL ERMELO TEL. 017 819 1106

24 Januarie 2022

Terug na bo