Plaas 'n advertensie

29STE SAVM-PRODUKSIEVEILING van Janvos Landgoed. Dinsdag, 9 Maart 2021, om 11:00, op Brakfontein, Davel. Aanbod: 40 geregistreerde ramme en 120 kommersiële, dragtige 2- tot 4-tand-ooie. Skakel Dave Harris, 082 573 7979; Moolman Mentz, 083 229 2500 of Billy Lyons, 082 785 5498.

22 Februarie 2021

Terug na bo