Plaas 'n advertensie

2 761 HEKTAAR. Uitstekende beesplase te koop naby Volksrust (Amajuba/Kwaggasnek-omgewing). Plase is goed gebalanseer met goeie winter- en somerweiding, goeie water en goeie infrastruktuur. Vir meer besonderhede, nader Hubert, Sel 082 825 7577, e-pos: hubert@adendorffs.co.za of Jan-Hendrik, Sel 082 927 8782, e-pos: jh@adendorffs.co.za.

11 November 2019

Terug na bo