Plaas 'n advertensie

1STE PRODUKSIEVEILING EL TAURO BONSMARAS EN WAARMAKER BONSMARAS. Met trots aangebied deur Noordkaap Lewendehawe, op 23 Sept. 2022, om 11:00, by die NKLH-veilingskrale, Kimberley. Aanbod: 25 bulle en 150 kommersiële, vroulike Bonsmaradiere (in alle produksiestadiums). BM-vry. Dragtigheids-, asook vrugbaarheidstatus sal op veiling beskikbaar wees. Navrae: Skakel Dr. Terence I'ons, 082 374 6771; Willem van Zyl, 083 627 3147; Bemarker: Dirk, 082 375 1849; IG, 082 821 5797 of Johan van der Nest (Afslaer), 082 574 4220.

08 Augustus 2022

Terug na bo