Plaas 'n advertensie

18DE GRASSFIELD BEEF & AFRICA DROUGHTMASTER-PRODUKSIEVEILING. Woensdag, 16 Junie 2021, om 11:00, op die plaas Grassfields, Utrecht/ Wakkerstroom. Aanbod: 500 top-diere: 60 bulle; 75 dragtige koeie en verse, F1 - F4; 315 dragtige koeie en verse; 50 koeie en kalwers, moontlik 3-in-1. Navrae: skakel Rustin Shawe, 083 235 3998; Simon Hughes, 082 491 8286; Johan van der Nest, 082 574 4220; Sakkie Fourie, 082 802 2125.

07 Junie 2021

Terug na bo