Plaas 'n advertensie

18 ha-PLASIE by Herbertsdale met weidingskampe. 1 ha onder skadunet vir groenteproduksie. Boorgat met sterk water. 3-slaapkamerhuis, stoor met koelkamer, werkershuis. R3 miljoen. Skakel Gerhardt, 083 310 6501.

20 Junie 2022

Terug na bo