Plaas 'n advertensie

15DE PRODUKSIEVEILING: NOOITVERWAG BEEFMASTERS. Dinsdag, 12 Julie 2022, om 11:00, op die plaas De Vereeniging, distrik Ermelo. Veiling word lewendig en digitaal aangebied. Aanbod: 50 geregistreerde bulle, 3 jaar oud; 20 geregistreerde dragtige koeie; 20 geregistreerde verse, reg vir die bul; 80 kommersiële, nie-dragtige verse, 2 jaar oud en reg vir die bul. Navrae: skakel Danie Pienaar, 082 776 7716; Moolman Mentz, 083 229 2500 of Billy Lyons, 082 785 5498.

20 Junie 2022

Terug na bo