Plaas 'n advertensie

14DE PETANA BEEFMASTERS-PRODUKSIEVEILING op 28 Julie 2021, om 11:00, by die Wolmaransstad-skouterrein. Aanbod: 30 bulle; 15 koeie, dragtig en/of met kalf; 20 dragtige verse; 20 speenverse. Bel Johannes, 082 333 0919; Peet, 082 773 7389 of Petie, 082 773 7390.

19 Julie 2021

Terug na bo