Plaas 'n advertensie

WILDVEILINGDATUM: 30 Maart 2019, om 12:00. PLEK: Grahamstad, Oos-Kaap. Versekering en vervoer ingesluit op regstreekse veiling. AANBOD: Buffels (teel en jag), elande, koedoes, gemsbokke, bastergemsbokke, swartwitpense, bosbokke, kameelperde, rooibokke, bergribbokke, njalas, springbokke, steenbokke en waterbokke. Aanlynveiling op Wildswinkel-toep, met vele jagpakkette. VIR MEER INLIGTING SKAKEL 073 101 2502

18 Maart 2019

Terug na bo